History

Die skool is in 1916 gestig en het bestaan uit beide ‘n hoër- en laerskool. Reeds in 1933 het die gedagte ontstaan dat die junior- en seniorleerlinge geskei moet word. Die eerste matriekeindeksamen is in 1948 hier afgelê. Die eerste geboue van die huidige Hoërskool Nelspruit is in 1952 voltooi en in gebruik geneem. Die oorspronklike geboue word nou deur Laerskool Nelspruit gebruik.

Grey vs Nelspuit Historic Overview 2024

First match was played in 1975 which Grey won 20-0, these two schools only played each other 4 times in history. The last match was played 2005 which Grey won 27-13. Grey won all 4 matches between these schools.

Leagues
South Africa u14A
Seasons
2024
error: Content is protected !!