WAR CRY:
Guske Malaya waa
Guske Malaya gee
Who are, who are, who are we?
We are, we are G.C.B
We lead at work, we lead at play!
We are GREY, GREY, GREY, GREY COLLEGE!!!
Other Famous Grey Songs:
AS EK VREK
“As ek vrek en ek vrot hier op aarde,
en die wêreld skree al om my heen,
skop dan sand op my graf met jou tekkies,
as bewys van jul liefde vir my”
GREY TRONK
Was jy ooit al eensaam, was jy ooit al dronk…….
Was jy ooit al 7 jaar in die college tronk?
Ja ek was al eensaam,
Ja ek was al dronk,
Ja ek was al 7 jaar in die College Tronk!
CENTENARY SONG
In the year of our Centenary
We oppose the Central High
And we know it’ll lead to victory
Just like in the years gone by
We will fight and we will do our best
We will play and sing without a rest.
We will give and offer all we have
For the COLLEGE that we love.
WYSIE/TUNE: “HALLS OF MONTEZUMA”
DIE GREYS IS HIER
Oooo…. die Greys is hier
Hulle kan nie langer wag
Die Greys is hier
Hulle het genoeg gewag
Die Greys is hier
Hulle speel soos ‘n tier (swem soos n vis)
Môre het die Tralies ‘n pyn op die nier (Môre moet die aias die Tralies weer sus)
WYSIE: “DIE KAT KOM WEER”
College – GO BACK
Go back!
Go back!
Go back into the woods
You haven’t (2)
You haven’t got the goods
You haven’t got the pride
You haven’t got the team
To match the College’ might
College!
Hostel WAR CRY
1-2-3 The College are we
4-5-6 We put them in a fix
7-8-9 We beat them every time
C O L L E G E…
College!
KOM NOU Affies
Kom nou Affies
Gee jul balies mieliepap
Want ons speel (swem) nie hier
Teen julle vir die grap
Ons wil jul net waarsku
Maak die pap maar slap
Anders sal die Kollege julle
Pap Slap Trap.
WYSIE/TUNE: “BLUE DANUBE”
Paul Roos SE BABAS
Paul Roos se babas het gedink hul kan
die wedstryd (gala) wen 3x
Maar hul kan glad nie speel (swem)
Holda Holda Holda Ha Ha Ha!!!
Holda Holda Holda Ha Ha Ha!!!
Holda Holda Holda Ha Ha Ha!!!
Die Kollege gaan weer wen.
WYSIE/TUNE: “GLORY HALLELUJA”
DAAR”S ‘N APIE OP ‘N STOKKIE
Daar’s ‘n apie op ‘n stokkie
Voor my ma se agterdeur.
Dis die apie wat otsnap het
En nou vir die Boishaai dirigeer.
College – KREET
1-2-345-Come on Affies look alive!
6-7-8910 –College is going to win again!
COLLEGE!!
College –TREK UIT JOU BAADJIE
Trek uit jou baadjie, jou baadjie, jou baadjie
Trek uit jou baadjie, jou koller en jou taaitjie
Ons is nie bang nie, nie bang nie, nie bang nie
Ons is nie bang dat die Boishaai ons sal vang nie.