Ons vertrou dat ons nog baie jare van sy gewaardeerde dienste gebruik kan maak. Ook my opregte dank aan mnr. Chris Marais vir die organisasie van ons rugby. Ons wil hom verseker dat ons sy bydrae tot die sukses van olls spanne nooit sal onderskat nie.

Ook wil ek van die geleentheid gebruik maak om ons nuwe hoof by ons rugby welkom te heet. Ons weet dat hy die belange van die rugbyspelers op die hart dra en ons wil hom verseker dat ons sy belangstelling, nie net in die wedstryde nie, lnaar ook in die oefeninge baie hoog op prys stel.

Results:

  • Grey 47-12 Potchefstroom Boys’ High
  • Grey 24-0 JBM Hertzog
  • Grey 8-3 Voortekker Hoërskool Bethlehem
  • Grey 14-5 Welkom Gimnasium
  • Grey 22-3 HTS Louis Botha
  • Grey 22-0 Suid-Suidoos OVS
  • Grey 5-9 Queens College
  • Grey 17-3 Muir College
  • Grey 34-6 Hoërskool Vaalhartz
  • Grey 14-8 Hoërskool Kuruman
  • Grey 6-6 Kimberley Boys’ High
  • Grey 15-8 Hoërskool Diamantveld
  • Grey 36-6 Kingswood College
  • Grey 40-9 St Andrew’s School Bloemfontein
  • Grey 21-0 Tweespruit Landbouskool
  • Grey 19-6 Hoërskool Jim Fouche

*Results made available by Nelio de Sa

error: Content is protected !!